selank peptide

Brêkfis met Derrich – Dadelbolletjies

RSG Ontbyt 16 Maart 2013_resep

Dadelballetjies

(Maak 2 dosyn)

1 k klapper

4 k dadels, ontpit en grof gekap

skil van een lemoen

45 ml lemoensap

2 k gepofde rys

Ekstra klapper vir rol

Meng die klapper, dadels en lemoenskil in ‘n voedselverwerker met net genoeg van die lemoensap om ‘n growwe mengsel te maak.  Roer die gepofde rys by.  Rol klein balletjies van die mengsel en rol in klapper.  Verpak in ‘n lugdigte houer.

Leave a Reply

Archives

August 2014
M T W T F S S
« Jul    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
www.flickr.com
This is a Flickr badge showing public photos and videos from Institute of Culinary Arts. Make your own badge here.

Other

Syndication